@farren.cloete: Ek deel met julle die Woord wat ek gedeel het by my laaste Voelgoed met Farren en Friends. Mag ons elkeen ons waarde vind in die God wat ons geskep het en nie mense se opinies nie ♥️ #voelgoedmetfarrenenfriends
nee kyk ds jy peeek soos soos a pinkster apostle. vuurwarm
2026-10-25 13:03:49
114
Esperanza :
Mense gaan altyd iets te sê het!!
Waarheid!!!
Laat jou liggie skyn al sê hle wat!!!
2026-10-25 12:21:27
129
_conley🎀 :
Ek voel die boodskap deur die foon wow vrou van God 🥹🤍
2026-10-25 17:33:16
16
Flower :
Hierdie Ds Verdien die hele tuin vol blomme ❤ Sy kap altyd die spyker reg deer
2026-10-25 11:35:42
50
Anke Engel :
ek VOEL die boodskap
2026-10-25 13:38:28
82
Juffrou Porch🌻 :
Dankie Dominee ‼️‼️👌👌 yessss! Eks moeg van mense
2026-10-25 12:30:46
47
Jolanda Van Rooyen :
Hai ek huil snot en trane . Ek is so lief vir die mens!
2026-10-25 11:58:28
38
Jade Davids :
Ek worry lank al nie meer oor wat mense van my dink of praat nie. Want daai selfde mense gee my absoluut Niks as ek nie het nie. God can be their judge because I've surrendered them all...
2026-10-25 12:45:50
25
lyn.mari :
needed to hear this today ❤️thank you 🌼
2026-10-25 12:01:45
12
Berne Bester ❤️ :
Ek probeer al heeldag my trane keer, maar hierdie boodskap is presies wat my hart moes hoor. 😭🤍🙏🏻
Ds. Farren Cloete, dankie dat jy ’n instrument in God se hande is, dat jy my help groei in my geloof en my nader aan Hom bring. Party boodskappe kom op presies die regte tyd, wanneer jou hart dit die nodigste het. ❤️Vandag was dit presies so ’n boodskap. 🙏🏻✨
2026-10-25 11:38:32
36
SALOME :
AMEN 🙏🏻 💗
2026-10-25 12:27:16
54
theyloveberry💋💫 :
eks Muslim ma die here weet jou woorde is so waar
2026-10-25 17:17:32
13
Blommie🌸 :
2026-10-25 11:30:39
6
Ethan ★ :
now thats my queen right there, stating facts and facts onlyyy
2026-10-25 12:05:32
13
sexyleen1 :
Farrem you are really amazing may you always stay blessed...you were truly chosen for this, I cried i couldn't keep back the tears🥰
2026-10-25 12:24:05
26
lynnsnyman :
Sulke ware woorde.Amen.Mens moet ons oee op die Here hou.
2026-10-25 13:23:31
6
Mariette. :
Amen prys die naam van die Here 🙏🏾
2026-10-25 14:30:31
10
Marietjie Vd Westhuizen :
Amen !!!!
Dankie Ds die boodskap moes ek hoor.
God se rykste sëen wens ek u toe!!!!
2026-10-25 14:57:08
5
To see more videos from user @farren.cloete, please go to the Tikwm
homepage.